To improve the appearance of this website please Click here to download Adobe Flash Player
Testimonials
Julle het 'n geleentheid raakgesien wat die Wet vir die gewone man op straat gebruikersvriendelik maak. Ek sal uit my pad gaan om self werwing vir julle te doen nadat ek my eie, volledige aansoek onder oë gehad het.
- Kallie Bodenstein, grootwildjagter van Bloemfontein

Ek ken nie al die antwoorde op vrae oor die Wet nie. Julle het reeds baie druk van my af geneem en ons ondersteun jul projek ten volle.
- Daan Bodenstein, voorsitter van Vrystaatse Jagters- en Wildbewaringsvereniging